Hauts-de-France

Hauts-de-France
Départements Aisne
Nord
Oise
Pas-de-Calais
Somme
Prefektuur Lille
Bevolking 5 973 098 inw.
(2012)
Bevolkingsdigtheid 190 inw./vk km
Oppervlakte 31 813 vk km
Arrondissemente 26
Kantons 145
Munisipaliteite 3835
President van
Gewestelike Raad
Xavier Bertrand
(Les Républicains)

Hauts-de-France [1] is 'n Franse gewes (Frans: région) in die noorde van Frankryk wat uit die ou geweste van Nord-Pas-de-Calais en Pikardië bestaan. Die gewes Hauts-de-France bestaan sedert 2016.

  1. (af) Opper-Frankryk

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search